Friday, May 13, 2011

GOD SE GLORIE

Op die ou end, is ek en jy niks nie, maar God in ons, is ons nuwe skepsels, skepsel vir eer, skepsel wat die AMAZING WONDERLIKE GLORIE VAN GOD KAN UITDRAE IN DIE WERELD. 
mense se harte kan rik vir die koninkryk, die ultimate lewensversekering makelaars wees, want al die premies is klaar betaal in bloed, mense moet net teken op die dotted line.

Gits, God is net te dinamies.................

1 comment:

  1. Ek het die Vrydag (die 13de) absoluut besef dat ons wat met die jeug werk, 'n groot verantwoordelikheid asook 'n groot voorreg gekry het. En sonder God se liefde en glorie, is al ons dade en woorde niks. God is great!!!! My lewe sou nie sin gemaak het as Hy nie daar was nie. Hy is absoluut my rots....

    ReplyDelete