Dis n Bybelstudie boek wat handel oor aspekte wat as fundamenteel gesien word: Sonde en redding, Bekering, Doop, Geestelike honger, Dissipelskap...ens
Die probleem is net, jy kan nie daai boek vir n 13/14 jarige in die hand stop en verwag dat dit maklik leesbaar vir hom sal wees nie.
Die oplossing: Ons "vertaal" hom.
So dis ons een GROOT projek vir hierdie jaar: Vertaal die persboek.
(wanneer ons klaar is daarmee gaan ons dit beskikbaar stel aan ons groter geestelike familie sodat ander ook daarby kan baat)
Sover lyk hy so:
(Ons noem hom "Vulstasie" omdat ons logo F.U.E.L is, so ons sien hierdie as jou vulstasie, waar jy vol kan word.)
Things to come: Ons logo word finally bekend gemaak! Hou jou oë oop vir wanneer ons dit gaan post!
Ag julle is soooo oulik - ek is trots daarop dat julle familie is van my ;)))
ReplyDelete